Homepage

Movado Kids

KitchenWise

Meditereense Geroosterde Groente met CousCous

Meditereense Geroosterde Groente met CousCous 4 porsies Wat jy benodig: 800g groente wat in die oond gerooster kan word, volgens jou keuse, bv. botterskorsie, rooi ui, soetrissie, murg pampoentjie, patty pans, wortels, sampioene, kersie tamaties. Hoe meer kleurvol, hoe beter. Gekapte knoffel Couscous ±50g per person (rou) 4 hoenderborsies, sonder die vel, gesny in happie […]
Episode 2 ~ Lensie Slaai vir Vleislose Vrydag
1

Episode 2 ~ Lensie Slaai vir Vleislose Vrydag

Lensie Slaai 2 porsies Wat jy benodig: 1 blikkie lensies, gedreineer ½ koppie fetakaas, gekrummel 1 rooi soetrissie, gekerf 1 geel soetrissie, gekerf 2 seldery stingels, gekerf 2 wortels, gerasper 3 peppadews, dun gesny 1 klein appel, gerasper en met suurlemoen sap afgespoel ¼ koppie gekerfde pietersielie 10ml Vital Garlic Ginger and Sesame Soyasous 20ml […]

Episode 3 ~ Hoender Slaai

Hoender Slaai   Wat jy benodig: Slaaibestandele om ‘n lekker groot groen slaai te maak (alles is opsioneel): Slaaiblare, komkommer, kersie tamaties, wortel, sampioene, fetakaas, avokadopeer, gemengde neuter, ½ koppie rooi nierbone.   So maak jy: Meng alles saam. Voeg ‘n laevet proteïen van jou keuse by, bv. maer biltong, tuna, hoender, klein vleisbolletjies of stukkies […]

Episode 4 ~ Heilsame Tuna-Skottel

Heilsame Tuna-Skottel Lewer 4 porsies Wat jy benodig: 125g rou durumkoring-skroefnoedels 5ml canola- of olyfolie 1 ui, geskil en gekap 125g (½ bakkie) sampioene, in skyfies gesny 15ml koekmeel / mieliebloem (maizena) 15ml tamatiepuree 125ml laevet- of afgeroomde melk Knippie gedroogde basiliekruid 1ml sout Vars gemaalde swartpeper 1 x 170g-blikkie tuna in soutwater, gedreineer 60g […]
(Visited 583 times, 2 visits today)